Suid-Afrikaanse Skole Netbal 2019 se "All Ages 2019"-toernooi is baie besig!
'n Opwindende netbalatmosfeer van fluitjies, jillende ondersteuners en die reuk van warm koffie hang in die lug. Ongeag die yskoue is die netbalaksie witwarm... E.G. Jansen is trots om hierdie geleentheid met almal te kan deel. #Netbal2019 #SASN
