top of page

Netbal: Uitslae


Baie geluk aan E.G. Jansen se eerstespan wat algeheel 11de geëindig het in die Gautengkampioenskappe. Dit was naelbyt-wedstryde waarvan E.G. Jansen 4 gewen en 3 verloor het! Die O/15 A-span wat gekwalifiseer het vir die Kay Motsepe Toernooi het ook verbete geveg en 3 westryde gewen en 3 verloor. Baie geluk ook aan Desonia van Rooy wat as deel van die O/19-Gautengspan speel by die 'All Ages'-kampioenskappe hierdie week! #Netbal2019 Foto: Desonia van Rooy

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page