Innige Meegevoel
Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige simpatie en meegevoel met die afsterwe van Marius Steyn, oud-Jansie wat in 2016 gematrikuleer het. Ons gebede en liefde is met sy familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd. #RusInVrede
