Baie geluk aan die tweedespan met julle wen! Hier is 'n hele paar aksiefoto's van die wedstryd ook geneem deur Manie du Plessis. Sluit aan by sy Facebook bladsy: Dr E G Jansen Aksie fotos vir nog vele meer. #Rugby2019 #RugbybyJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.