Virsekerbeker Rugby uitslae: E.G. Jansen VS Waterkloof


Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel hierdie week Woensdag, 12 Junie by EGJ. 1e EGJ 26 HTS Waterkloof 34 2e EGJ 41 HTS Waterkloof 15 3e EGJ 35 HTS Waterkloof 10 4e EGJ 17 HTS Waterkloof 21 O/16 A EGJ 34 HTS Waterkloof 20 O/16 B EGJ 34 HTS Waterkloof 5 O/15 A EGJ 17 HTS Waterkloof 19 O/15 B EGJ 7 HTS Waterkloof 15 O/14 A EGJ 22 HTS Waterkloof 29 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Manie du Plessis. Die res van die supermooi aksiefoto's is beskikbaar op Manie se Facebook bladsy : Dr E G Jansen Aksie fotos https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2726300357384668&type=3

#RUGBY #Sport

0 comments