Nog wedstrydfoto's teen Waterkloof:


Baie geluk ook aan die derdespan! Hulle het waterkloof 'virseker' gewen. Hier is ook 'n hele paar aksiefoto's van die wedstryd wat geneem was deur Manie du Plessis. Sluit gerus aan by sy Facebook bladsy: 'Dr E G Jansen Aksie fotos' vir nog vele meer. #Rugby2019 #RugbybyJansen

#RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport