Hokkie-uitslae: EGJ vs Benoni High
Jansen se hokkiespanne het skoonskip gemaak in hulle ligawedstryde teen Benoni High: 1e EGJ 2 Benoni High 0 2e EGJ 5 Benoni High 0 O/16 A EGJ 2 Benoni High 0 O/16 B EGJ 1 Benoni High 0 O/15 A EGJ 9 Benoni High 0 O/15 B EGJ 9 Benoni High 0 O/14 A EGJ 16 Benoni High 0 O/14 B EGJ 6 Benoni High 0 Baie geluk aan elke speler! #Hokkie2019 #HokkieByJansen Foto's van eerstespan: Geneem deur Antoinette Jacobs en Madeleine Pretorius op die groep '2019 - EGJ 1ste Hokkiespan'

















