top of page

Virsekerbeker Rugby uitslae: E.G. Jansen VS HTS Middelburg


Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel Saterdag, 25 Mei te Middelburg 1e EGJ 43 HTS Middelburg 7 Baie geluk aan die eerstespan met hulle wen! Die volgende spelers het drieë gedruk: Brandon Pienaar (1) Juandre Odendaal (1) Lesley October (2) Tylon Kotze (1) Jason Edwards (2) Kyle Potgieter sorg dan ook vir die res van die punte met sy vier doelskoppe. 2e EGJ 28 HTS Middelburg 21 3e EGJ 5 HTS Middelburg 0 4e EGJ 29 HTS Middelburg 12 O/16 A EGJ 22 HTS Middelburg 41 O/16 B EGJ 10 HTS Middelburg 33 O/15 A EGJ 10 HTS Middelburg 10 O/15 B EGJ 12 HTS Middelburg 36 O/14 A EGJ 0 HTS Middelburg 54 O/14 B EGJ 12 HTS Middelburg 14 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Geneem deur Manie du Plessis. https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2693685330646171&type=3

#RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page