Skaakspelers vaar goed in Gauteng Induviduele Skaakkampioenskap!


'A well placed pawn is more powerful than a king'. Dit geld veral by skaakkampioenskappe van hierdie kaliber... Devon Smit eindig algeheel 2de in die O/15-groep by die 2019 Gauteng Sekondêre Skole Individuele Skaakkampioenskappe, nadat hy 5 uit die 5 wedstryde gewen het. Ryan Vergottini wen 3 van sy 5 wedstryde en eindig algeheel 45ste in die O/18-seunsgroep. Baie geluk met hierdie prestasies! #Skaak2019 #SkaakByJansen 

#Sport #Skaak

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.