Goud vir Antonio Brown by 10Km Gauteng Kampioenskappe


Antonio Brown is die 10km Gauteng junior landloop kampioen. Die 10 kilometer resies word beskryf as 'n onsettende moeilike roete wat Antonio met 'n tyd van 34.04 voltooi het. Sam Makuboela eindig 5e (35.07) en Megan Oosthuizen 10e (50.52). Nog landloop nuus is dat J.A.C. (Jansen Atletiek Klub) goed gedoen het in die 3e CGA-liga. In die Cross Country Kwatema eindig Antonio Brown eerste en Corlize Stolz 3de in hulle ouderdomsgroepe. #FitGen #Landloop2019 #LandloopByJansen

#Landloop #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se registasievorms, webbladsy, facebook, instagram, youtube en twitter deur

ww.welikeit.co.za / info@welikeit.co.za