top of page

PomPoms ondersteun EGJ rugby!


'n Mens kan op 'n paar dinge in hierdie lewe staatmaak.... die son wat opkom (en gaan sak), jou hond se liefde en E.G. Jansen se PomPoms. Dankie vir julle motivering! 

Vir nog meer foto's kliek gerus op Manie du Plessis se skakel: . https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2679624795385558&type=3 #PomPoms2018 #SosiaalByJansen 

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page