Jansen se hokkiespanne het Saterdag baie goed gevaar in hulle ligawedstryde teen Hoërskool Dinamika: 1e EGJ 5 Dinamika 0 3e EGJ 1 Dinamika 0 (2e-span) O/16 EGJ 1 Dinamika 0 O/15 EGJ 1 Dinamika 2 O/14 EGJ 3 Dinamika 0 Hierdie Saterdag, 25 Mei, speel die spanne teen Oosterlig by Oosterlig. Hokkieprogram: 08:00 A-Veld: 16 A B-Veld: 15 B 09:00 A-Veld: 15 A B-Veld: 14 B 10:00 A-Veld: 14 A B-Veld: 2des 11:00 A-Veld: 1stes B-Veld: 16 B Baie sterkte aan al die spelers! #Hokkie2019 #HokkieByJansen Foto's van eerstespan: Geneem deur Antoinette Jacobs op die groep '2019 - EGJ 1ste Hokkiespan'