Rugbyfoto's
Hier is nou 'n paar aksie-rugbyfoto's so voor hierdie naweek se rugby. Baie dankie Manie! Besoek gerus Manie se bladsy vir nog meer foto's: https://www.facebook.com/groups/2368895596458481/photos/?filter=albums #Rugby2019 #RugbyByJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.