Landloop Prestige Aflosbyeenkoms uitslae:
Daar het 17 skole deelgeneem aan die E.G. Jansen Landloop Prestige Aflosbyeenkoms wat gehou was op Vrydag, 10 Mei. Dit was dan ook 'n baie goeie dag vir E.G. Jansen se landloopspanne: Dogters 15 A - Silwer medalje Dogters 15 B - 6e Seuns 15 A - Silwer medalje Seuns 15 b - 8e Dogters 19 A - 6e Dogters 19 B - 8e Seuns 19 A - 4e Seuns19 B - 8ste J.A.C. (Jansen Atletiek Klub) eindig algeheel 6e! Dankie aan almal wat met die dag gehelp het. #Landloop2019 #LandloopByJansen #Hyundai #FitGen






















