Hokkiespelers gekies vir Oos-Gauteng!


Hokkiespelers gekies vir Oos-Gauteng! Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat gekies is vir Oos-Gauteng: O/18: B. Swartz O. Selamolela O/16 A: M. Strydom M. Lubbe A. Swanepoel O/16 B: M. van der Linde F. de Wet T. Eckley C. Blunden M. du Plessis K. Ackermann O/14 B: C. Knoetzen C. Kotze C. Viljoen T. Blunden J. le Roux Sterkte met die res van die provinsiale wedstryde! E.G. Jansen weet julle het hard gewerk vir hierdie prestasie! #Hokkie2019 #HokkieByJansen 

#Hokkie #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport