Alle landloop deelnemers:


Hiermee die uitgebreide 'CGA Cross Country' liga wedloop datums en - program vir die jaar vorentoe. Sien julle almal by Saterdag, 11 Mei se byeenkoms. Die Liga 2 sal plaasvind by Dobsonville. Groete Coach Stefan #Landloop2019 #LandloopbyJansen

#Landloop #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport