Dis weer Netbal op JansenTV!


Regstreekse uitsending vanmiddag van netbal teen Hoërskool Marais Viljoen! Wedstryde begin om 15:00 en eerstespan voorstelling om 16:40. Rondte 1 Tyd: 15:00 Baan 1 - 15 A Baan 2 - 14 B Baan 3 - 15 C Rondte 2 Tyd: 15:35 Baan 1 - 16 B Baan 2 - 17 B Baan 3 - 15 B Baan 4 - 14 C Rondte 3 Tyd: 16:05 Baan 1 - 14 A Baan 2 - Tweedes Baan 3 - 16 C Eerstes Voorstelling om 16:40 Rondte 4 Tyd: 16:45 Baan 1 - Eerstes Afrigters en skeidsregters vergader om 14:40 in die klubhuis. Amptelike opening vir dogters is om 14:50. Baie sterkte aan elke speler! #JansenTV #DigiTV #Netbal2019 #NetbalByJansen

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport