GAUTENG REDENAARS 2019


Op 4 Mei 2019 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen deelgeneem aan Gauteng Redenaarsliga, waar 897 sprekers uit 61 skole en 5 streke deelgeneem het. Ons Jansies het uitstekend gevaar en ons het algeheel tweede geëindig. Prestasies was as volg: Voorbereide Toesprake: Graad 8 1. Zivan Potgieter - A++ 2. Jaydon de Bruyn - A++ 3. Jordan Coetzee - A+ 4. Morgan Trahms - A Graad 9 1. Joanique du Toit - A++ 2. Haylee Bronkhorst - A++ 3. Vianette de Kock - A++ 4. Kime Steenkamp - A++ Graad 10 1. Zenobia Strydom - A++ 2. Jayden Roux - A Graad 11 1. Alyssa Trahms - A++ 2. Danandie Kroukamp - A+ 3. Marco Venter - A 4. Jeandre Nel - A Graad 12 1. Charleen du Plessis - A++ Onvoorbereide Toesprake: Graad 9 1. Vianette de Kock - A+ 2. Kime Steenkamp - A+ 3. Reynard Nel - A JUNIORS SPANREDENAARS Graad 8 - A++ 1. Zivan Potgieter 2. Jaydon de Bruyn 3. Jordan Coetzee 4. Denise van der Merwe Graad 9 - A+++ 1. Vianette de Kock 2. Joanique du Toit 3. Kime Steenkamp 4. Ruan Tredoux SENIOR SPANREDENAARS Span 1 - A+ 1. Marco Venter 2. Alyssa Trahms 3. Done Neuhoff 4. Jayden Roux Span 2 - A+ 1. Danandie Kroukamp 2. Charleen du Plessis 3. Jeandre Nel 4. Zenobia Strydom Die volgende redenaars gaan ons dan ook by die landsfinale rondte verteenwoordig. Voorwaar ‘n uitmuntende prestasie. Voorbereide Toesprake Graad 8 1. Zivan Potgieter - A++ Graad 9 1. Joanique du Toit - A++ 2. Haylee Bronkhorst - A++ Graad 10 1. Zenobia Strydom - A++ Graad 11 1. Alyssa Trahms - A++ Graad 12 1. Charleen du Plessis - A++ Onvoorbereide Toesprake Graad 9 1. Kime Steenkamp - A+ JUNIORS SPANREDENAARS Graad 8 - A++ 5. Zivan Potgieter 6. Jaydon de Bruyn 7. Jordan Coetzee 8. Denise van der Merwe Graad 9 - A+++ 5. Vianette de Kock 6. Joanique du Toit 7. Kime Steenkamp 8. Ruan Tredoux Baie dankie aan mev. Mirinda du Plooy, mev. Lilian Minnaar en elke ouer vir hulle bydrae tot hierdie TOP PRESTASIES. Baie geluk aan elke redenaar met julle uitmuntende prestasies. Voorwaar ‘n Jansie – span om op trots te wees. Mev. Magda Scholtz Redenaars - Organiseerder Foto's: Foto 1, Senior Spanredenaars, span 1: (Vlnr) Alyssa Trahms, Done Neuhoff, Marco Venter en Jayden Roux Foto 2, Senior Spanredenaars, span 2: (Vlnr) Zenobia Strydom, Danandie Kroukamp, Charleen du Plessis en Juandre Nel. Foto 3, Junior Spanredenaars, graad 8: (Vlnr) Jaydon de Bruyn, Zivan Potgieter, Jordan Coetzee en Denise van der Merwe Foto 4, Junior Spanredenaars, graad 9: (Vlnr) Vianette de Kock, Joanique du Toit, Kime Steenkamp en Ruan Tredoux #Redenaars2019 #RedenaarsbyJansen

#Redenaars #KunsKultuur

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.