Netbal: Uitslae


Hiermee die vriendskaplike netbalwedstryde se uitslae teen Hoërskool Nelspruit: Eerstespan Wen 24-11 Tweedespan Verloor 10-17 O/17 A Verloor 17-21 O/17 B Wen 18-10 O/16 A Wen 30-7 (Teen O/16B) O/16 B Verloor 16-17 O/15 A Wen 35-9 (Teen O/15B) O/15 B Verloor 9-30 O/15 C Verloor 7-12 O/14 A Wen 23-7 (Teen O/14B) O/14 B Verloor 12-13 O/14 C Gelykop 19-19 #Netbal2019 #NetbalByJansen

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport