top of page

Hokkie uitslae teen Hoërskool Nelspruit:


Daar was lekker hokkie gespeel teen Hoërskool Nelspruit en hiermee dan die uitslae: O/14 A 0-5 verloor O/14 B 0-1 verloor O/15 A 3-0 wen O/15 B 1-0 wen O/16 A 0-2 verloor O/16 B 1-4 verloor Tweedespan 2-1 wen Eerstespan 2-1 wen Junior Seuns 1-3 verloor #Hokkie2019 #HokkiebyJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page