Hoërskool Dr. E.G. Jansen vs Nelspruit rugby uitslae:


Baie geluk aan die rugbyspanne wat Saterdag teen Hoërskool Neslpruit gespeel het. 2 spanne verloor en 7 spanne wen. 14A Verloor 5-17 14B Wen 19-14 15A Wen 38-12 15B Wen 24-22 16A Wen 29-11 16B Verloor 29-7 Eerstespan Wen 31-25 Geluk aan Brandon Pienaar, Darren Timmins, Juandre Odendaal, Leshley October en Jason Edwards wat elk 'n drie gedruk het! Tweedespan Wen 36-15 Derdespan Wen 29-5 #Rugby2019 #RugbybyJansen Dankie weereens aan Manie du Plessis wat hierdie foto's geneem het. Vir nog meer foto's besoek sy bladsy: Dr E G Jansen Aksie Fotos: https://www.facebook.com/groups/2368895596458481/

#RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport