Alle landloop deelnemers:
Hiermee die CGA Cross Country liga wedlope se datums vir 2019. Sien julle almal by Saterdag se byeenkoms. Groete Coach Stefan #Landloop2019 #LandloopbyJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.