Protea-speler kom kuier by ons!
Voormalige Protea-netbalspeler, Lindie Lombard, was by E.G. Jansen se netbal gazebo tydens die opeaand om die gr. 7's te verwelkom. Sy help ook met die afrigting van Jansen se eerstespan. #Netbal2019 #NetbalbyJansen #ProteaSpeler






