top of page

REGISTREER op 13 MEI 2019 vir die 2020-skooljaar.


Aanlynregistrasie Graad 8 leerders begin op 13 Mei 2019 (Registrasies open om 08:00) en sluit weer op 15 Julie 2019. E.G. Jansen moedig alle ouers aan om op 13 Mei hul kinders te registreer om teleurstelling te voorkom. Webtuiste: gdeadmissions.gov.za. Neem skermskote en druk dit uit sodat u ’n volledige papierspoor as bewys van u kind se registrasie het. Sodra u ’n SMS ontvang, moet die nodige dokumentasie (indien nie elektronies opgelaai nie) onmiddellik vir bevestiging na die skool geneem word. Dokumentasie wat benodig word: 1. Geboortesertifikaat van kind(ers); 2. Immunisasiekaart; 3. Oorplasingsbrief, indien leerder van ’n ander provinsie na Gauteng verhuis; 4. Jongste skoolrapport; en 5. Geldige studiepermit, soos uitgereik deur die departement van binnelandse sake, indien die leerder van die buiteland afkomstig is. Indien u op 13 Mei 2019 probleme met die registrasieproses ervaar: Stuur ’n gedetailleerde e-pos met skermskote van die registrasieproses na gdeinfo@gauteng.gov.za en CC onderwys@afriforum.co.za Skakel: 080 0000 789 of 011 355 0000 Vir verdere navrae kontak Daleen Els: Tel: (011) 826 1538/9 Faks: (O11) 823 2139 E-pos: navrae@egjansen.co.za

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page