WIE GAAN DIE BOM LAAT ONTPLOF? 'LIKE' HIERDIE 'POST' EN WEN!
Die Jansen Bom-uitdaging Laerskool Jan van Riebeeck E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees! DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Jan van Riebeeck tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'. Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op Digitv SA. Kliek net op hierdie skakel: https://digitv.co.za/#/video/5837/8735/Vod en 'like' hierdie Facebook 'post'. Die skool met die MEESTE STEMME wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur Home Corp South Africa Die wenners sal op Jacaranda 94.2 aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #DieJansenBom
