'LIKE' HIERDIE 'POST' EN WEN!


WEN 'N SKOOTREKENAAR EN DRUKKER MET HOMECORP! Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Môrewag. E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees! DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Môrewag tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'. Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op Digitv SA. Kliek net op hierdie skakel: https://digitv.co.za/#/video/5836/8736/Vod en 'like' hierdie Facebook 'post'. Die skool met die MEESTE STEMME wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur Home Corp South Africa Die wenners sal op Jacaranda 94.2 aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #DieJansenBom

#Opedag #Graad8

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.