• Dr. E.G. Jansen

Jakaranda FM Opedagbesoek


Beste Jansies en Ouers Wil jy graag jou radiodebuut maak? Hier is jou kans. Martin Bester en die Jakaranda FM-span besoek ons skool van 06:00 tot 09:00 op Dinsdagoggend, 16 April as deel van ons Opedagverrigtinge. Die pret skop of met #DieSkoolMetDieBesteGees! wanneer die hele skool die Jansenbom lewendig op die lug uitkreet! DigiTV beeldsaai ook al die verrigtinge. Ons versoek dat al die Jansies hulle reelings so tref dat hulle reeds 06:00 by die skool is. Die skool verdaag 13:00 om voorbereidings vir die opedag to vergemaklik. Ons weet ons kan altyd op julle staatmaak want Jansen is #DieSkoolMetDieBesteGees! Jansengroete!

#Opedag #Graad8

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.