EG Jansen gee Kemptonpark behoorlik pakslae


- Tayla Smit, Boksburg Advertiser. Jansen glo dat daar altyd ruimte vir verbetering is, daaroom word daar steeds hard geoefen en hoop om deur die loop van die seisoen op hul stukke te wees. https://boksburgadvertiser.co.za/334491/eg-jansen-gee-kemptonpark-behoorlik-pakslae/?fbclid=IwAR2Qm_5OJNzLAP-owxArs3pt5RD1SBpWP4e_yuUYYapaqMZVFk2nzDBZxRs

#RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport