Rugby-uitslae: Derbywedstryde teen Kempton Park


Hiermee terugvoering van Saterdag se vriendskaplike derbywedstryde teen Hoërskool Kempton Park. Die spanne het skitterende rugby gespeel: Eerstespan wen 68-8 Tweedespan wen 43-0 Derdespan wen 29-10 Vierdespan wen 29-0 O/16 A-span wen 36-9 O/16 B-span wen 27-7 O/15 A-span wen 64-0 O/14 A-span wen 51-12 O/14 B-span wen 37-7 E.G. Jansen is baie trots op julle! Geluk aan al die afrigters met hul spanne se prestasies.

#Rugby2019 #RugbyByJansen

#Sport #RUGBY

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se registasievorms, webbladsy, facebook, instagram, youtube en twitter deur

ww.welikeit.co.za / info@welikeit.co.za