Hokkie-uitslae:


Hier is die uitslae van die hokkiewedstryde teen Hoërskool Kempton Park wat op 6 April plaasgevind het: Eerstespan gelykop: E.G. Jansen 1 - Kempton Park 1 Tweedespan wen: E.G. Jansen 2 - Kempton Park 1 O/16 A-span gelykop: E.G. Jansen 1 - Kempton Park 1 O/16 B-span gelykop: E.G. Jansen 1 - Kempton Park 1 O/15 A-span wen: E.G. Jansen 2 - Kempton Park 0 O/14 A-span gelykop: E.G. Jansen 0 - Kempton Park 0 O/14 B-span verloor: E.G. Jansen 0 - Kempton Park 1 Eerstespan seuns verloor: E.G. Jansen 0 - Kempton Park 5 O/14 Seuns Wen: E.G. Jansen 2 - Kempton Park 0 #Hokkie2019 #HokkieByJansen

#Hokkie #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se registasievorms, webbladsy, facebook, instagram, youtube en twitter deur

ww.welikeit.co.za / info@welikeit.co.za