top of page

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Oosterkruin.


E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees! Laerskool Oosterkruin met hulle weergawe van 'Die Jansen Bom'. Gaan kyk op DigiTV na hierdie video deur op hierdie skakel te kliek: https://digitv.co.za/#/video/5795/8659/Vod en 'like' ook hierdie Facebook 'post'. Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp. Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #DieJansenBom

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page