top of page

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Witfield


E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees! Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Witfield tydens 'Die Jansen Bom'. Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel: https://digitv.co.za/#/video/5780/8626/Vod en 'like' hierdie Facebook 'post'. Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp. Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #DieJansenBom

#Sosiaal #Opedag #Graad8

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page