• Dr. E.G. Jansen

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Die President


E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees! Hier is nou 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Die President waar hulle 'Die Jansen Bom' uitkreet. Gaan kyk op DigiTV na hierdie video deur op hierdie skakel te kliek: https://digitv.co.za/#/video/5774/8626/Vod en 'like' hierdie Facebook 'post'. Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp. Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #DieJansenBom

#Opedag #Graad8 #Sosiaal

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.