top of page

Thailand 2019


Thailand is 'n Suidoos-Asiatiese land. Dit is bekend vir tropiese strande, weelderige koninklike paleise, ou ruïnes en versierde tempels wat figure van Boeddha vertoon. Op 13 Maart het 'n groep gr. 10 tot 12-leerlinge, saam met E.G. Jansen personeel, op die jaarlikse Toerisme toer na Thailand vertrek. Dit lyk asof hulle ongelooflike ervarings beleef en 'n klompie opwindende stories gaan hê om te vertel as hul terug is. #Toerisme2019 #ToerismeByJansen

0 comments
bottom of page