Skaakprestasie: Devon Smit wen Suid-Afrikaanse Geslote Skaakkampioenskappe


Baie geluk aan Devon Smit, 'n gr-8 leerling by E.G. Jansen. Hy het vanaf 19 tot 22 Maart aan hierdie gesogte skaakkampioenskap deelgeneem en as wenner van die O/14-afdeling weggestap. Hy is nou deel van die Suid-Afrikaanse span wat hierdie komende jaar aan 4 of 5 internasionale kompetisies gaan deelneem. #Skaak2019 #SkaakByJansen Foto: Links Yashiel Moody - Tweede Middel Devon Smit - Eerste Regs Daniel Coetzer - Derde

#Skaak #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport