top of page

Rugby-uitslae tydens die vakansie.


Baie geluk met goeie uitslae: Eerstespan: E.G. Jansen VS Durbanville wen 30-18 E.G. Jansen VS Stellenberg verloor 32-42 Tweedespan: E.G. Jansen VS Durbanville wen 31-17 E.G. Jansen VS Stellenberg verloor 14-26 O/16: E.G. Jansen VS Dale wen 29-22 E.G. Jansen VS Diamantveld wen 24-12 E.G. Jansen VS Paarl Bois High verloor 5-66 O/15: E.G. Jansen VS Westville wen 40-5 E.G. Jansen VS Affies verloor 12-24 E.G. Jansen VS Klerksdorp wen 19-8 O/14: E.G. Jansen VS Piet Potgieter wen 50-0 E.G. Jansen sien uit na 'n groot rugbyseisoen. Die volgende wedstryd by E.G. Jansen op 6 April teen Kemptonpark. Foto's: Hier is van die foto's geneem deur Speedshots: Vir meer foto's kliek gerus op die volgende skakel: Facebook bladsy naam: Dr E G Jansen Aksie fotos https://www.facebook.com/groups/2368895596458481/ #Rugby2019 #RugbyByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page