• Dr. E.G. Jansen

Netbal oefening...


Die O/13A-netbaldogters van Laerskool Jan van Riebeeck het vandag by E.G. Jansen hulle vaardighede kom slyp. Dit lyk na pienk-pret! #Netbal2019 #NetbalByJansen

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport