top of page

Bybelete 2019:


Woensdag 10 April, 18:00 vir 18:30 Oud-hoofseun Juandre van den Berg (2015) kom kuier saam met sy groep Serenade by E.G. Jansen! Daar is beperkte kaartjies beskikbaar teen R100 elk. Tafels kan ook gekoop word teen R1000 per tafel vir 10 mense. Kom geniet 'n aand van goeie kos, goeie geselskap en fantastiese sang... Kontak Estie Aucamp op 072 104 8323 vir meer inligting.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page