Landloop Derby:


EGJ vs Kemptonpark 5 April 2019 Kom ondersteun E.G. Jansen se landloop atlete met hierdie 4km Landloop Derby vir die O/15-juniors en O/19-seniors by EGJ om 15:00 op Vrydag, 5 April. #Sport #Landloop #LandloopByJansen

#Landloop #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport