HEERLIKE KUIERAAND BY PANAROTTI'S VIR ONS HOKKIE:
Die 2e-hokkiespan bedien vanaand by Pannarotti's. Ondersteun hulle fondsinsameling vir die Bloemfontein Toer by die Panarotti's East Rand Mall vanaf 17:00. #HokkieGaanToer #HokkieByJansen #Hokkie2019

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.