Tuks Landloop Uitdaging


23/24 April 2019 Daar gaan 6 atlete per span gekies word. O/15 en O/19, Seuns en meisies.

Proewe sal oor n afstand van 2km wees en vind plaas op 14:15 op Donderdag, 4 April by EGJ. Landloopoefening begin op Maandag, 17 Maart. #Sport #Landloop #LandloopByJansen

#Sport #Landloop

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport