King of Cars en Jansen


Ondersteun ons rugbyborg King of Cars! Wil u 'n voertuig koop of verkoop? King of Cars kan jou help met die beste moontlike transaksie. Adres: 82 Trichardts Road, Ravenswood, Boksburg, Gauteng Tel: 011 894 5233 https://www.facebook.com/KingOfCarsZA/ #BorgeIsBelangrik #Rugby2019 #RugbyByJansen

#Sport #RUGBY #Borge

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD