D6 ATLETIEKUITSLAE


17 Goud, 20 Silwer en 4 Brons vir Jansen PLUS 4 Rekords gebreek! E.G. Jansen is sommer baie trots op hulle atlete wat deelgeneem het aan die D6 Kampioenskappe wat op Dinsdag, 26 Februarie 2019, by die Herman Immelman Germiston Stadstadion aangebied was. 'n Spesiale gelukwensing aan die volgende atlete met hulle uitstekende uitslae ook aan die wat deurgaan na die Gauteng kampioenskappe: 100m Dogters O/17, Goud, BOTHA, ALYSSA, (Tyd 12.38) 100m Dogters O/17, Silwer, SMITH, KAYLIN (Tyd 12.75) 100m Dogters O/19, Silwer, SWARTZ, BERNICE (Tyd 12.84) 200m Dogters O/17, Silwer, SMITH, KAYLIN (Tyd 26.28) 200m Dogters O/19, Silwer, SWARTZ, BERNICE (Tyd 27.24) 200m Seuns O/19, Goud, OELOFSE, JUAN (Tyd 22.03) 400m Seuns O/15, Silwer, OLIFANT, HAGAN (Tyd 53.05) 400m Dogters O/17, Silwer, VAN VUUREN, CHARNE (Tyd 1:02.47) 800m Dogters O/15, Goud, STOLTZ, CORLIZE (Tyd 2:22.53) 1500m Dogters O/15, Goud, STOLTZ, CORLIZE (Tyd 5:03.66) 1500m Seuns O/15, Silwer, VAN DER MERWE, KADEN (Tyd 4:36.33) 1500m Seuns O/17, Goud, BROWN, ANTONIO (Tyd 4:17.25) 3000m Dogters O/15, Silwer, STOLTZ, CORLIZE (Tyd 10:36.65) 3000m Seuns O/15, Silwer, STEENKAMP, JACO (Tyd 10:24.87) 3000m Seuns O/17, Goud, BROWN, ANTONIO (Tyd 9:20.65) Hindernis-wedloop 1500m Dogters O/15, Goud, BLUNDEN, TENIKE (Tyd 5:38.20) REKORD GEBREEK Hindernis-wedloop 1500m Dogters O/15, Silwer, BLUNDEN, CIARA (Tyd 5:45.86) REKORD GEBREEK Hindernis-wedloop 1500m Seuns O/15, Silwer, OLIFANT, HAGAN (Tyd 5:22.52) Hindernis-wedloop 2000m Seuns O/17, Goud, BROWN, ANTONIO (Tyd 6:37.15) REKORD GEBREEK 90m-Hekkies Dogters O/15, Brons, MKWANAZI, SANITA , (Tyd 14.34) 100m-Hekkies Seuns O/15, Silwer, VAN LOGGERENBERG, KEANU , (Tyd 14.43) 300m-Hekkies Dogters O/15, Silwer, MKWANAZI, SANITA , (Tyd 47.81) 400m-Hekkies Dogters O/17, Silwer,VAN VUUREN, CHARNE, (Tyd 1:08.71) Hoogspring Dogters O/15, Brons, MKWANAZI, SANITA, (1.5m) Hoogspring Dogters O/17, Goud, BOTHA, ALYSSA, (1.55m) Hoogspring Seuns O/17, Silwer, BRONKHORST, RUAN, (1.90m) Hoogspring Seuns O/19, Goud, LOTTERING, MAURITZ, (1.98m) Verspring Dogters O/17, Brons, DE LANGE, LIAME, (4.87m) Driesprong Dogters O/17, Silwer, DE LANGE, LIAME, (10.18m) Gewigstoot Dogters O/15, Goud, LUBBE, MICHELLE, (12.15m) REKORD GEBREEK Gewigstoot Seuns O/15, Goud, JERLING, JUAN, (14.94m) Gewigstoot Seuns O/15, Brons, KITCHING, JEANDRE, (13.42m) Gewigstoot Seuns O/17, Silwer, DEYZEL, FRANCOIS, (15.55m) Gewigstoot Seuns O/19, Goud, BRIEDENHANN, ZHANDER, (14.88m) Diskus Dogters O/15, Goud, LUBBE, MICHELLE, (27.14m) Diskus Seuns O/15, Goud, KITCHING, JEANDRE, (45.90m) Diskus Dogters O/17, Silwer, MALNA, WILNA, (26.85m) Diskus Seuns O/17, Silwer, ROOS, DIHAN, (44.99m) Spiesgooi Dogters O/15, Goud, STOLS, CLARINDA, (32.38m) Spiesgooi Dogters O/15, Silwer, WIGGILL DOMINIQUE, (31.75m) Spiesgooi Seuns O/15, Goud, KITCHING, JEANDRE, (51.26m) #Atletiek2019 #AtletiekByJansen #D6

#ATLETIEK #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport