IINTERHOËR ATLETIEKUITSLAE


Baie geluk aan die volgende atlete met hulle uitmuntende prestasies by die Interhoër atletiekbyeenkoms wat op Dinsdag, 19 Februarie 2019, by die Herman Immelman Stadion in Germiston aangebied was. 100m Dogters O/14, 2e, VILJOEN,CAMRYN (Tyd 13.72) 100m Dogters O/15, 3e, DE WET,FRANCISCA (Tyd 14.02) 100m Dogters O/16, 1e, BOTHA,ALYSSA (Tyd 12.78) 100m Dogters O/19, 3e, SWARTZ,BERNICE (Tyd 12.94) 100m Seuns O/19, 1e, KOTZE,TYLON (Tyd 10.78) 200m Dogters O/15, 2e, DE WET,FRANCISCA (Tyd 28.74) 200m Dogters O/16, 2e, BOTHA,ALYSSA (Tyd 26.45) 200m Dogters O/16, 3e, SMITH,KAYLIN (Tyd 26.62) 200m Seuns O/19, 2e, OELOFSE,JUAN (Tyd 22.20) 400m Seuns O/16, 2e, BRONKHORST,RUAN (Tyd 0:51.24) 400m Seuns O/17, 3e, EDWARDS,JASON (Tyd 0:52.13) 400m Dogters O/19, 3e, VAN VUUREN,CHARNE (Tyd 1:01.16) 400m Seuns O/19, 3e, OELOFSE,JUAN (Tyd 0:50.06) 800m Dogters O/14, 3e, BLUNDEN,TENIKE (Tyd 2:37.73) 800m Dogters O/15, 2e, STOLTZ,CORLIZE (Tyd 2:23.57) 800m Dogters O/16, 3e, BLUNDEN,CIARA (Tyd 2:28.33) 800m Seuns O/17, 2e, BROWN,ANTONIO (Tyd 2:03.35) 800m Dogters O/19, 2e, THRAMS,ALYSSA (Tyd 2:35.36) 1500m Dogters O/14, 2e, BLUNDEN,TENIKE (Tyd 05:13.33) 1500m Dogters O/15, 2e, STOLTZ,CORLIZE (Tyd 04:50.24) 1500m Seuns O/15, 2e, STEENKAMP,JACO (Tyd 04:40.48) 1500m Dogters O/16, 2e, BLUNDEN,CIARA (Tyd 05:13.11) 1500m Dogters O/17, 3e, SWANEPOEL,ANKE (Tyd 05:21.32) 1500m Seuns O/17, 2e, BROWN,ANTONIO (Tyd 04:22.91) 1500m Dogters O/19, 2e, THRAMS,ALYSSA (Tyd 05:27.33) 3000m Dogters O/17, 1e, STOLTZ,CORLIZE (Tyd 10:36.34) 3000m Seuns O/17, 2e, BROWN,ANTONIO (Tyd 09:12.60) 90m-Hekkies Dogters O/15, 2e, MKWANAZI,SANITA (Tyd 14.51) 100m-Hekkies Seuns O/14, 1e, VAN LOGGERENBERG,KEANU (Tyd 14.47) 100m-Hekkies Seuns O/15, 1e, VENTER,CORNE (Tyd 14.54) 110m-Hekkies Seuns O/16, 3e, BREDENKAMP,FRANKO (Tyd 16.07) 300m-Hekkies Seuns O/14, 2e, VAN LOGGERENBERG,KEANU (Tyd 42.28) 300m-Hekkies Dogters O/15, 2e, MKWANAZI,SANITA (Tyd 48.13) 400m-Hekkies Dogters O/16, 3e, BLUNDEN,CIARA (Tyd 1:10.65) 400m-Hekkies Dogters O/19, 3e, VAN VUUREN,CHARNE (Tyd 1:08.00) Hoogspring Seuns O/14, 2e, LOUWRENS,JORDAN (1.60m) Hoogspring Dogters O/15, 1e, MKWANAZI,SANITA (1.45m) Hoogspring Dogters O/16, 1e, BOTHA,ALYSSA (1.55m) Hoogspring Seuns O/16, 2e, BRONKHORST,RUAN (1.85m) Hoogspring Seuns O/19, 2e, LOTTERING,MAURITZ (1.95m) Verspring Seuns O/14, 3e, HARMSE,STIAAN (5.19m) Verspring Dogters O/15, 1e, DE WET,FRANCISCA (4.65m) Verspring Seuns O/16, 2e, BRONKHORST,RUAN (6.50m) Verspring Seuns O/19, 2e, KOTZE,TYLON (6.26m) Driesprong Dogters O/17, 3e, DE LANGE,LIAME (10.14m) Gewigstoot Seuns O/14, 2e, SNYMAN,QUAN (11.21m) Gewigstoot Dogters O/15, 1e, LUBBE,MICHELLE (12.10m) Gewigstoot Seuns O/15, 3e, KITCHING,JUANDRE (13.92m) Gewigstoot Seuns O/16, 1e, JERLING,JUAN (13.50m) Gewigstoot Dogters O/17, 3e, MALAN,WILNA (11.32m) Gewigstoot Seuns O/17, 3e, DEYSEL,FRANCOIS (15.14m) Gewigstoot Dogters O/19, 3e, BENCE,SIMONE (09.04m) Gewigstoot Seuns O/19, 1e, BRIEDENHANN,ZHANDER (15.69m) Diskus Dogters O/15, 3e, LUBBE,MICHELLE (27.82m) Diskus Seuns O/15, 1e, KITCHING,JUANDRE (44.63m) Diskus Seuns O/16, 2e, DE LANGE,JANCO (37.89m) Diskus Dogters O/17, 3e, MALAN,WILNA (27.75m) Diskus Dogters O/19, 2e, BENCE,SIMONE (26.37m) Spiesgooi Dogters O/14, 2e, WIGGILL,DOMINIQUE (31.05m) Spiesgooi Dogters O/15, 3e, FARREN,HAILIE (23.63m) Spiesgooi Seuns O/15, 2e, KITCHING,JUANDRE (50.98m) Spiesgooi Dogters O/16, 2e, STOLS,CLARINDA (33.97m) Spiesgooi Dogters O/17, 1e, STEYN,ALISON (38.13m) Spiesgooi Dogters O/19, 2e, BENCE,SIMONE (28.54m) Dogters 4x100m Aflos Span O/14, 2e, Tyd 0:54.37 Dogters 4x100m Aflos Span O/19, 3e, Tyd 0:53.56 Seuns 4x100m Aflos Span O/19, 2e, Tyd 0:43.56 #Atletiek2019 #AtletiekByJansen

#ATLETIEK #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport