top of page

E.G. Jansen tennis afrigter deur na uitspeel rondte vir Wêreld Studentespele.


Baie geluk en sterkte aan Henco Doman, E.G. Jansen se tennis afrigter. Hy is een van agt spelers wat gekies is vir die voorlopige span wat Suid-Afrika sal verteenwoordig by die Wêreld Studentespele in Italië. Die finale span sal bestaan uit ses deelnemers (drie mans en drie vroue). Ons wens die #StripeGeneration die beste in die finale keuse toe. #TuksTennis:#TennisByJansen #Tennis2019

#Tennis #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page