Interhoër: 'n 2e Plek vir E.G. Jansen!


Daar was son, atmosfeer, atlete, dirigente en GEES. Baie geluk aan elke atleet en toeskouer! Julle het E.G. Jansen se naam hoog gehou. #Atletiek2019 #AtletiekByJansen Dankie aan die ouers wat hierdie foto's gedeel het.

#ATLETIEK #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport