OPEDAG 2019
Dis weer tyd om E.G. Jansen se Opedag 2019 aan te kondig! Hierdie jaar is dit op Dinsdag, 16 April 17:00 die middag. Kom geniet 'n pad deur ons wenskool! #FormuleJansen #Opedag2019

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.