top of page

Jansen se onnies kook!!


E.G. Jansen se personeel het 'n "kenmekaar" middag gehou op 31 Januarie. Almal was in spanne gedeel en moes kos voorberei vir die beoordelaars. Die kos lyk heerlik! Jansen is die beste skool met die beste onnies.... #DieBesteSkool #DieBesteOnnies

#Personeel #ALGEMEEN #Sosiaal

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page