Ondersteun asseblief ons borge: Daar is GROOT AFSLAG by Home Corp South Africa tot en met die 18e Februarie. Gaan kuier gerus by hulle: East Rand Retail Park, North Rand Road, 0118946057.
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.