Atletieuitslae
Baie geluk aan die volgende atlete met hulle top prestasies by Noordheuwel se Top 15 byeenkoms wat 6 Februarie op UJ plaasgevind het. Corlize Stoltz 1e in die 3000m met n tyd van 10:29:68 min En 3e in die 1500m met n tyd van 4:51min Zhander Briedenhann 3e in gewigstoot - 15,68m Mauritz Lottering 1e in hoogspring 1,95m Ruan Bronkhorst 1e in Hoogspring met n 1,93m En 2e in verspring 6,58m Juan Oelofse 3 in die 200m met n tyd van 22,38s en 2 in die 400 - 48,49s Alyssa Botha 2e met Hoogspring met 1,55m #Atletiek2019 #AtletiekByJansen
